Psalms Chapter 134
Psalms Chapter 134
| 1 | ’n BEDEVAARTSLIED. Kom, loof die HERE, o alle knegte van die HERE wat snags in die huis van die HERE staan! |
| 2 | Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE! |
| 3 | Mag die HERE jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het! |
| Psalms Chapter 133 | Psalms Chapter 135 |